Rievaulx-abdy

54°15′32.57″N 1°6′55.20″W / 54.2590472°N 1.1153333°W / 54.2590472; -1.1153333

Rievaulx-abdy

Rievaulx Abbey is ’n eertydse Cisterciaanse klooster wat onder die leiding van die Ab van Rievaulx gestaan het. Dit is by Rievaulx (uitgespreek RIE-wou) geleë, ’n dorpie naby Helmsley in Noord-Yorkshire, Engeland. Dit was vroeër een van die welvarendste kloosterkerke in Engeland en is deur Hendrik VIII van Engeland in 1538 ontbind. Deesdae dien die murasie as ’n toeristebesienswaardigheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search